Holly Marie Combs

Holly Marie Combs (gebore 3 Desember 1973) is 'n Amerikaanse aktrise, vervaardiger, en skryfster. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Born on the Fourth of July (1989) en Dr. Giggles (1992), en in die televisiereekse Picket Fences (1992) en Charmed (1998).

Holly Marie Combs
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboorte 3 Desember 1973 (1973-12-03) (46 jaar oud)
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders 3
Beroep(e) Aktrise, vervaardiger, en skryfster
Aktiewe jare 1985–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

FilmografieWysig

RolprenteWysig

  • 1989: Born on the Fourth of July
  • 1992: Dr. Giggles

TelevisiereekseWysig

  • 1992: Picket Fences
  • 1998: Charmed
  • 2015: Off the Map

TelevisierolprenteWysig

  • 1991: Rockenwagner
  • 1996: Sins of Silence
  • 1997: Our Mother's Murder
  • 1997: Love's Deadly Triangle: The Texas Cadet Murder
  • 2000: The Women of Charmed
  • 2003: See Jane Date
  • 2003: Charmed: Behind the Magic
  • 2005: Charmed: Life's a Witch
  • 2005: Charmed: Access All Areas
  • 2007: Point of Entry
  • 2009: Mistresses
  • 2016: Love's Complicated

Video'sWysig

  • 2008: Interview with Alyssa Milano
  • 2008: Interview with Rose McGowan
  • 2012: Radical Something: Naked in Venice
  • 2014: Radical Something: Pure
  • 2014: Be Easy
  • 2014: You Feel Amazing

Eksterne skakelsWysig