Holrivier (Hantam)
- Hierdie Holrivier vloei in die Noord-Kaap. Vir ander riviere met dieselfde naam, sien die dubbelsinnigheidsbladsy by Holrivier.
Die Holrivier is 'n rivier wat in die Hantam tussen Nieuwoudtville en Calvinia in die Noord-Kaap van Suid-Afrika vloei.
Holrivier | |
---|---|
Stroomgebied | Hantam, Noord-Kaap Suid-Afrika |
Monding-hoogte | 810 m |
Koördinate: 31°21′49″S 19°32′20″O / 31.36361°S 19.53889°O |
Monding
wysig- Langs die R355-roete by 31°21′49″S 19°32′20″O / 31.3637°S 19.5389°O
Eksterne skakel
wysig- Google-kaart van die Holrivier se monding by Geonames.org (cc-by)
Verwysings
wysig Hierdie artikel is (gedeeltelik) vertaal uit die Cebuano Wikipedia. Sien bron.