Hoog Soeren
Hoog Soeren is ’n nedersetting in die munisipaliteit Apeldoorn in die provinsie Gelderland in Nederland. Die dorp lê op die Veluwe. Hoog Soeren met omgewing het 370 inwoners (2008) en 'n oppervlakte van 44 km².
Hoog Soeren | |
---|---|
Dorp | |
Kapel in Hoog Soeren | |
Ligging van Hoog Soeren-munisipaliteit in Gelderland | |
Koördinate: 52°13′04″N 5°52′29″O / 52.21778°N 5.87472°O | |
Land | Nederland |
Provinsie | Gelderland |
Munisipaliteit | Apeldoorn |
Oppervlak | |
• Totaal | 44 km2 (17 vk. myl) |
Bevolking | |
• Totaal | 370 |
• Digtheid | 8,41/km2 (21,76/vk. myl) |
Tydsone | UTC+1 (MET) |
• Somertyd | UTC+2 (MEST) |
Hoog Soeren is omring deur bosse en heide, het baie grafheuwels, en lê ongeveer vier kilometer westelyk van die stad Apeldoorn.
Eksterne skakels
wysig- (nl) Dorpsraad Hoog Soeren Geargiveer 21 Oktober 2012 op Wayback Machine
Wikimedia Commons bevat media in verband met Hoog Soeren. |