Horst, Limburg
Horst (Limburgs: Haors, Hôrs) is 'n dorp in die Nederlandse provinsie Limburg. Die voormalige munisipaliteit het sowat 12 000 inwoners (2007) en 'n oppervlakte van 19 km². Horst behoort sedert 2001 tot en is die administratiewe setel van die in hierdie jaar gestigte munisipaliteit Horst aan de Maas.
Horst | |
---|---|
Dorp | |
St. Lambertuskerk in Horst | |
Ligging van Horst in Horst aan de Maas | |
Koördinate: 51°27′00″N 6°03′00″O / 51.45000°N 6.05000°O | |
Land | Nederland |
Provinsie | Limburg |
Munisipaliteit | Horst aan de Maas |
Oppervlak | |
• Totaal | 18,59 km2 (7,18 vk. myl) |
Bevolking | |
• Totaal | 12 060 |
Alhoewel die nuwe munisipaliteit na die nedersetting vernoem is, word Horst op sigself nie 'aan de Maas' genoem nie omdat dit nie aan die Maas-rivier geleë is nie.
Eksterne skakels
wysigWikimedia Commons bevat media in verband met Horst, Limburg. |