Horst Köhler
Duitse politikus
Horst Köhler (Skierbieszów, Pole, 22 Februarie 1943) was van 1 Julie 2004 tot 31 Mei 2010 die bondspresident (staatshoof) van Duitsland. Op 4 Maart 2004 tree hy af as direkteur-generaal van die Internasionale Monetêre Fonds (IMF). Horst Köhler is 'n lid van die Christelik-Demokratiese Party van Duitsland, CDU.
Horst Köhler | |
President van Duitsland
| |
Ampstermyn 1 Julie 2004 – 31 Mei 2010 | |
Eerste minister | Gerhard Schröder Angela Merkel |
---|---|
Voorafgegaan deur | Johannes Rau |
Opgevolg deur | Christian Wulff |
Besturende direkteur van die IMF
| |
Ampstermyn 1 Mei 2000 – 4 Maart 2004 | |
Voorafgegaan deur | Michel Camdessus |
Opgevolg deur | Rodrigo Rato |
Persoonlike besonderhede
| |
Gebore | 22 Februarie 1943 Skierbieszów, Pole |
Politieke party | Christelik-Demokratiese Unie |
Eggenoot/-note | Eva Bohnet |
Kind(ers) | 2 |
Alma mater | Universiteit van Tübingen |
Religie | Lutheranisme |
Handtekening |