Howard Webster Byers
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Howard Webster Byers
Geslag | manlik |
---|---|
Land van burgerskap | Verenigde State |
Gegewe naam | Howard |
Geboortedatum | 25 Desember 1856 |
Sterfdatum | 24 Maart 1928 |
Beroep | politikus |
Politieke amp | lid van die Iowa Huis van Verteenwoordigers |
Lid van politieke party | Republikeinse Party |
Howard Webster Byers (25 Desember 1856 – 24 Maart 1928) was 'n Amerikaanse prokureur en politikus.
Hy is gebore in Woodstock, Richland County, Wisconsin, Byers het saam met sy ouers na Hancock County, Iowa verhuis. Byers het die publieke skole in Wisconsin en Iowa bygewoon. Byers het die regte gestudeer en is toegelaat tot die Iowa balie in 1888. Hy het 'n regspraktyk gehad in Harlan, Iowa. Vanaf 1894 tot 1898 en van 1900 tot 1902, het Byers in die Iowa Huis van Verteenwoordigers gedien en was 'n Republikein. Hy het ook gedien as spreker van die huis. Vanaf 1907 tot 1909, het Byers gedien as Iowa se Prokureur-Generaal. Hy het verhuis na Des Moines, Iowa. Byers het gesterf in 'n hospitaal in Des Moines, Iowa.[1][2]
Verwysings
wysig- ↑ Iowa Legislature-Howard Webster Byers
- ↑ 'Byers, Former Attorney General, Dies,' The Des Moines Tribune Capital, Maart 24, 1928, pg. 1, 2