Hubert Carter
Britse akteur
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Hubert Carter (1869 – 26 Maart 1934) was 'n Engelse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Rebecca the Jewess (1913), Dawn (1917), London (1926), en The Betrayal (1928).
Hubert Carter | |
Geboorte | 1869 |
---|---|
Sterfte | 26 Maart 1934 |
Nasionaliteit | Engels |
Beroep(e) | Akteur |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Filmografie
wysigRolprente
wysig- 1913: Rebecca the Jewess
- 1917: Dawn
- 1921: The Scallywag
- 1921: The Wonderful Year
- 1922: The Game of Life
- 1922: A Gypsy Cavalier
- 1923: The Wandering Jew
- 1926: London
- 1926: Blinkeyes
- 1928: The Betrayal
- 1931: The House of Unrest