Hydra-Centaurus-superswerm
Die Hydra-Centaurus-superswerm (of SCl 128) is ’n superswerm in twee dele en die naaste superswerm aan die Virgo-superswerm, waarvan die Aarde deel is.
Hydra-Centaurus-superswerm | |
---|---|
’n Driedimensionele kaart van die Hydra-Centaurus-superswerm.
| |
Soort | Superswerm |
Sterrebeeld | Noordelike Waterslang en Sentour |
Regte klimming | 12h 48m 49,3s |
Deklinasie | -41° 18′ 40″ |
Afstand | 54 miljoen ligjare |
Ander name | SCI 128 |
Die superswerm sluit vier groot sterrestelselswerms in die Centaurus-deel in:
asook die nader
Benewens die sentrale swerms, wat 150 tot 200 miljoen ligjare van ons is, bevat dit verskeie kleiner swerms.
Volgens ’n studie in September 2014 is die Hydra-Centaurus-superswerm net deel van ’n groter swerm, die Laniakea-superswerm, wat die Groot Aantrekker in sy middel huisves.[1]
Verwysings
wysig- ↑ R. Brent Tully, Helene Courtois, Yehuda Hoffman, Daniel Pomarède (2 September 2014). "The Laniakea supercluster of galaxies". Nature. 513 (7516): 71. arXiv:1409.0880. Bibcode:2014arXiv1409.0880T. doi:10.1038/nature13674.
{{cite journal}}
: Onbekende parameter|publicationdate=
geïgnoreer (hulp)AS1-onderhoud: meer as een naam (link)
Eksterne skakels
wysig- Koördinate: 12h 48m 49.3s, −41° 18′ 40″
- Besonderhede oor die Hydra-superswerm by atlasoftheuniverse.com
- Besonderhede oor die Centaurus-superswerm by atlasoftheuniverse.com
- Hierdie artikel is vertaal uit die Engelse Wikipedia