Europese stormswael
(Aangestuur vanaf Hydrobates pelagicus)
Die Europese stormswael (Hydrobates pelagicus) is 'n stormswael en 'n algemene besoeker aan die kus van Suid-Afrika. Die voël is 14 – 18 cm groot en weeg 23 - 31 g met 'n vlerkspan van 36 - 39 sentimeter. Daar broei 500,000 pare in die noordoostelike Atlantiese Oseaan. In Engels staan die voël bekend as European storm-petrel.
Europese stormswael | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Klas: | |
Orde: | |
Familie: | |
Subfamilie: | |
Genus: | Hydrobates F. Boie, 1822
|
Spesie: | H. pelagicus
|
Binomiale naam | |
Hydrobates pelagicus |
Sien ook
wysigBron
wysig- Sasol Voëls van Suider-Afrika. Struik Nature. Vierde Uitgawe 2011. ISBN 978-1-77007-926-7
- BirdLife International (2004). Hydrobates pelagicus. 2006 IUBN-rooilys van bedreigde spesies. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur 2006. Verkry op 12 Mei 2006.