Hyundai Eon
Die Hyundai Eon is 'n stadsmotor wat sedert 2011 deur die Suid-Koreaanse vervaardiger Hyundai slegs in Indië vervaardig word.
Hyundai Eon | |
Oorsig | |
---|---|
Vervaardiger | Hyundai |
Ook genoem | Hyundai Atos Eon[1] |
Produksie | 2011–huidig |
Modeljare | 2011–huidig |
Montering | Chennai, Indië (Hyundai India) |
Bakwerk en onderstel | |
Klas | Stadsmotor |
Bakstyl | 5-deur luikrug |
Uitleg | voorenjin, voorwieldryf |
Spesifikasies | |
Enjin(s) | 814 cc Epsilon G3HG I3 (petrol)[2][3] 1.0 L Hyundai Kappa II I3 (petrol)[4][5] |
Ratkas | 5-gang handrat |
Lengte | 3495 mm |
Breedte | 1550 mm |
Hoogte | 1500 mm |
Massa | 760 - 790 kg |
Asafstand | 2380 mm |
Verwysings
wysig- ↑ "Hyundai Motor Algérie : La nouvelle Atos Eon à partir de 776 999 DA" (in Frans). autogalerie.com. 19 Februarie 2012. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 7 September 2019. Besoek op 11 Augustus 2013.
- ↑ Tamayo, Niky (9 Mei 2012). "Review: 2012 Hyundai Eon, Southeast Asia Spec" (in Engels). The Truth About Cars. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 9 Oktober 2019. Besoek op 12 Augustus 2013.
- ↑ "Hyundai Eon" (in Engels). CarSingh. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 22 Februarie 2014. Besoek op 10 April 2012.
- ↑ Yogi, Vikas (6 Mei 2014). "Hyundai Eon now gets a 1.0-litre engine; prices revealed" (in Engels). NDTV. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 9 Oktober 2019. Besoek op 13 Mei 2014.
- ↑ Greeshma m (7 Mei 2014). "Hyundai Eon 1.0-Litre Launched in India; Price, Features Details" (in Engels). International Business Times. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 9 Oktober 2019. Besoek op 13 Mei 2014.
Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik vanuit die Engelse Wikipedia vertaal. |