Hyundai Pony
Die Hyundai Pony (Koreaans: 현대 포니) is 'n subkompakte motorvoertuig wat van 1975 tot 1990 deur die Suid-Koreaanse vervaardiger Hyundai vervaardig is.
Hyundai Pony | |
Oorsig | |
---|---|
Vervaardiger | Hyundai |
Produksie | 1975–1990 |
Montering | Ulsan, Suid-Korea |
Bakwerk en onderstel | |
Klas | Subkompak |
Uitleg | voorenjin, agterwieldryf |
Plek in geskiedenis | |
Opvolger | Hyundai Excel |
Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik vanuit die Engelse Wikipedia vertaal. |