Iki-Tsjibirski (Russies: Ики-Чибирский) is 'n klein dorpie in Jenotajefka-rajon van Astrachan-oblast, Rusland. Dit behoort tot die Srednewolzje Plaaslike Munisipaliteit wat nog drie dorpies insluit. Dit lê tussen die Itsjki Bartsja- en Koerbatistrome 54 kilometer suidoos van die rajon se setel, Jenotajefka.

Iki-Tsjibirski

Ики-Чибирский
Dorpie
Die ligging van Astrachan-oblast in Rusland
Die ligging van Astrachan-oblast in Rusland
Iki-Tsjibirski is in Astrachan-oblast
Iki-Tsjibirski
Iki-Tsjibirski
Die ligging van Iki-Tsjibirski in Astrachan-oblast
Koördinate: 46°55′05″N 47°33′15″O / 46.91806°N 47.55417°O / 46.91806; 47.55417
LandVlag van Rusland Rusland
DeelgebiedAstrachan-oblast
RajonJenotajefka
Bevolking
 • Totaal126
TydsoneUTC+04:00 (AST, Astrachanse tyd)
Poskode
416205

Saam met Basta, Dzjamba en Kalnofka is Iki-Tsjibirski een van net vier nedersettings in Astrachan-oblast waar etniese Kalmikiërs die grootste bevolkingsgroep is.

Demografie

wysig

Volgens Sensus 2010 het Iki-Tsjibirski 124 inwoners gehad. Etniese Kasakke en Kalmikiërs vorm die meerderheid van die dorpie se bevolking.[1]

Etniese groepe Sensus 2010 Persentasie
Kalmikiërs 54 43,5%
Kasakke 38 30,6%
Russe 20 16,1%
Tsjetsjniërs 7 5,6%
Tsjoewasjiërs 5 4%
Totaal 124 100%

Verwysings

wysig
  1. Bespyatov, Tim. "Astrakhan Oblast. Ethnic composition (noisy data from census microdata base), all places: 2010 census". Population statistics of Eastern Europe & former USSR (in Russies). Besoek op 28 Julie 2023.