Illovo, Johannesburg
Voorstad van Johannesburg, Suid-Afrika
(Aangestuur vanaf Illovo, Gauteng)
Illovo is 'n voorstad van Johannesburg, Suid-Afrika. Dit is in Johannesburg se E-streek geleë.
Illovo | |
---|---|
Koördinate: 26°7′34″S 28°3′11″O / 26.12611°S 28.05306°O | |
Land | Suid-Afrika |
Provinsie | Gauteng |
Munisipaliteit | Stad Johannesburg |
Oppervlak | |
• Totaal | 2,27 km2 (0,88 vk. myl) |
Bevolking (2011)[1] | |
• Totaal | 4 533 |
• Digtheid | 1 997/km2 (5 170/vk. myl) |
Rasverdeling (2011) | |
• Wit mense | 50.7% |
• Indiërs/Asiërs | 7.2% |
• Bruin mense | 3.2% |
• Swart mense | 36.2% |
Taal (2011) | |
• Engels | 65.4% |
• Zoeloe | 7.7% |
• Afrikaans | 5.5% |
• Tswana | 3.7% |
• Ander | 17.7% |
Geskiedenis
wysigDie naam is verwant aan die isiZulu woord 'Indlovu', wat olifant beteken.
Sport
wysigWanderersstadion is geleë in Illovo, wat die tuiste van die Hoëveld Lions, Johannesburg se professionele krieketspan, is.[2]
Verwysings
wysig- ↑ 1,0 1,1 1,2 1,3 "Subplek Illovo". Sensus 2011.
- ↑ "Illovo" (in Italiaans). illovo.com. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 5 September 2019. Besoek op 30 Julie 2016.
Hierdie artikel omtrent 'n plek in Johannesburg is slegs ’n saadjie. Jy kan Wikipedia help deur dit uit te brei.