Wanderersstadion
Wanderersstadion, vir borgskapredes ook BIDVest Wanderers genoem, is 'n beroemde internasionale krieketstadion in Illovo, Sandton, aan die noordekant van Johannesburg, Suid-Afrika.[1]
Wanderersstadion | ||
Die Wanderersstadion tydens die Twintig20-wêreldkampioenskap
| ||
Bynaam | The Bullring | |
---|---|---|
Volle naam | Bidvest Wanderersstadion | |
Ligging | Illovo, Sandton, Johannesburg, Suid-Afrika | |
Koördinate | 26°7′52.17″S 28°3′26.69″O / 26.1311583°S 28.0574139°O | |
Kapasiteit | 34 000 | |
Oppervlak | Gras | |
Konstruksie | ||
Gebou | 1956 | |
Huurders | ||
Hoëveld Lions (1956–hede) Jozi Stars (2018–hede) |
Die Wanderers is die tuisveld van die Hoëveld Lions, voorheen bekend as Transvaal. Die stadion kan 'n totaal van 34 000 toeskouers op verskeie pawiljoene huisves. Dit is tydens beide die Krieketwêreldbeker 2003 en T20I-wêreldbeker 2007 ingespan en het onder ander die eindstryde gehuisves. Daarbenewens is hier wedstryde tydens die Kampioenetrofee 2009 aangebied.
- Internasionale inligting
- Eerste toetswedstryd:
- 24–29 Desember 1956: Suid-Afrika t Engeland
- Laaste toetswedstryd:
- 3–7 Januarie 2021: Suid-Afrika t Sri Lanka
- Eerste internasionale eendagwedstryd:
- 13 Desember 1992: Suid-Afrika t Indië
- Laaste internasionale eendagwedstryd:
- 7 April 2021: Suid-Afrika t Pakistan
- Eerste internasionale T20-wedstryd:
- 21 Oktober 2005: Suid-Afrika t Nieu-Seeland
- Laaste internasionale T20-wedstryd:
- 12 April 2021: Suid-Afrika t Pakistan
Wedstryde
wysigKrieketwêreldbeker 2003
wysig- Die hoofartikel vir hierdie afdeling is: Krieketwêreldbeker 2003.
t
|
||
- Pakistan het die loot gewen en gekies om eerste veldwerk te doen.
t
|
||
- Suid-Afrika het die loot gewen en gekies om eerste te kolf.
- Wedstryd verkort as gevolg van reën; Duckworth-Lewis-metode hersien teiken om te wen: 226 lopies in 39 boulbeurte vir Nieu-Seeland.
t
|
||
- Kenia het die loot gewen en gekies om eerste te kolf.
t
|
||
- Sri Lanka het die loot gewen en gekies om eerste veldwerk te doen.
t
|
||
- Indië het die loot gewen en gekies om eerste veldwerk te doen.
T20I-wêreldbeker 2007
wysig- Die hoofartikel vir hierdie afdeling is: T20I-wêreldbeker 2007.
t
|
||
- Suid-Afrika het die loot gewen en gekies om eerste veldwerk te doen.
t
|
||
- Bangladesj het die loot gewen en gekies om eerste veldwerk te doen.
t
|
||
- Kenia het die loot gewen en gekies om eerste veldwerk te doen.
t
|
||
- Nieu-Seeland het die loot gewen en gekies om eerste te kolf.
t
|
||
- Indië het die loot gewen en gekies om eerste veldwerk te doen.
t
|
||
- Sri Lanka het die loot gewen en gekies om eerste veldwerk te doen.
t
|
||
- Pakistan het die loot gewen en gekies om eerste veldwerk te doen.
t
|
||
- Bangladesj het die loot gewen en gekies om eerste veldwerk te doen.
t
|
||
- Indië het die loot gewen en gekies om eerste te kolf.
Kampioenetrofee 2009
wysig- Die hoofartikel vir hierdie afdeling is: Kampioenetrofee 2009.
t
|
||
- Wes-Indië het die loot gewen en gekies om eerste te kolf.
t
|
||
- Engeland het die loot gewen en gekies om eerste veldwerk te doen.
t
|
||
- Wes-Indië het die loot gewen en gekies om eerste veldwerk te doen.
t
|
||
- Sri Lanka het die loot gewen en gekies om eerste veldwerk te doen.
t
|
||
- Nieu-Seeland het die loot gewen en gekies om eerste veldwerk te doen.
t
|
||
- Indië het die loot gewen en gekies om eerste veldwerk te doen.
t
|
||
- Pakistan het die loot gewen en gekies om eerste te kolf.
Sien ook
wysigVerwysings
wysig- ↑ (en) "The Wanderers Stadium". ESPNcricinfo. Besoek op 12 Desember 2022.
Eksterne skakels
wysig- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Wanderersstadion.
- (en) Wanderersstadion op ESPNcricinfo
Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik vanuit die Engelse Wikipedia vertaal. |