Illovo, Johannesburg

Voorstad van Johannesburg, Suid-Afrika

Illovo is 'n voorstad van Johannesburg, Suid-Afrika. Dit is in Johannesburg se E-streek geleë.

Illovo
Illovo is in Gauteng
Illovo
Illovo
 Illovo se ligging in Gauteng
Koördinate: 26°7′34″S 28°3′11″O / 26.12611°S 28.05306°O / -26.12611; 28.05306
LandVlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
ProvinsieGauteng
MunisipaliteitStad Johannesburg
Oppervlak
 • Totaal2,27 km2 (0,88 vk. myl)
Bevolking
 (2011)[1]
 • Totaal4 533
 • Digtheid1 997/km2 (5 170/vk. myl)
Rasverdeling (2011)
 • Wit mense50.7%
 • Indiërs/Asiërs7.2%
 • Bruin mense3.2%
 • Swart mense36.2%
Taal (2011)
 • Engels 65.4%
 • Zoeloe 7.7%
 • Afrikaans 5.5%
 • Tswana 3.7%
 • Ander 17.7%

Geskiedenis

wysig

Die naam is verwant aan die isiZulu woord 'Indlovu', wat olifant beteken.

Sport

wysig

Wanderersstadion is geleë in Illovo, wat die tuiste van die Hoëveld Lions, Johannesburg se professionele krieketspan, is.[2]

Verwysings

wysig
  1. 1,0 1,1 1,2 1,3 "Subplek Illovo". Sensus 2011.
  2. "Illovo" (in Italiaans). illovo.com. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 5 September 2019. Besoek op 30 Julie 2016.


  Hierdie artikel omtrent 'n plek in Johannesburg is slegs ’n saadjie. Jy kan Wikipedia help deur dit uit te brei.