Imbabane-spruit
Die Imbabanespruit of Mbabanespruit is 'n rivier wat in die verre-noordweste van KwaZulu-Natal, Suid-Afrika vloei. Die rivier ledig uit 'n suidelike rigting in die Buffelsrivier wat later by die Tugela aansluit.
Imbabane-spruit Mbabanespruit | |
---|---|
Stroomgebied | KwaZulu-Natal |
Hoofrivier | Tugelarivier |
Monding | Buffelsrivier |
Monding-hoogte | 1 165 m |
Koördinate: 27°48′16″S 30°14′32″O / 27.80444°S 30.24222°O |
Eksterne skakel
wysig- Google-kaart van die Imbabane se monding by Geonames.org (cc-by)