Maak hoofkeuseskerm oop

Die Indiese geelneusalbatros (Thalassarche carteri) is voël wat volop is aan die suid- en ooskus van Suid-Afrika. Dit is die algemeenste albatros aan die kus van KwaZulu-Natal. Die voël is 75 – 80 cm groot, weeg 2.1 - 2.9 kg en het 'n vlerkspan van 2.0 - 2.2 meter. Hulle broei op eilande in die suid Indiese Oseaan. In Engels staan die voël bekend as Indian yellow-nosed albatross.

Indiese geelneusalbatros
Thalassarche carteri - SE Tasmania.jpg
Suid-oostelike kus van Tasmanië
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Klas:
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
T. carteri
Binomiale naam
Thalassarche carteri
(Rothschild, 1903)
Sinonieme

Thalassarche chlororhynchos carteri
Thalassarche bassi

FotogaleryWysig

Sien ookWysig

BronWysig

VerwysingsWysig

  1. BirdLife International (2012). "Thalassarche carteri". IUCN Rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. Besoek op 16 Julie 2012.