Indiese geelneusalbatros
(Aangestuur vanaf Indiese geelneusmalmok)
Die Indiese geelneusalbatros (Thalassarche carteri) is voël wat volop is aan die suid- en ooskus van Suid-Afrika. Dit is die algemeenste albatros aan die kus van KwaZulu-Natal. Die voël is 75 – 80 cm groot, weeg 2.1 - 2.9 kg en het 'n vlerkspan van 2.0 - 2.2 meter. Hulle broei op eilande in die suid Indiese Oseaan. In Engels staan die voël bekend as Indian yellow-nosed albatross.
Indiese geelneusalbatros | |
---|---|
Suid-oostelike kus van Tasmanië | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Klas: | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | T. carteri
|
Binomiale naam | |
Thalassarche carteri (Rothschild, 1903)
| |
Sinonieme | |
Thalassarche chlororhynchos carteri |
Fotogalery
wysig-
Illustrasie van 'n jong individu.
-
'n Indiese geelneusalbatros in vlug oor Tasmanië.
Sien ook
wysigBron
wysig- Sasol Voëls van Suider-Afrika. Struik Nature. Vierde Uitgawe 2011. ISBN 978-1-77007-928-1
Verwysings
wysig- ↑ BirdLife International (2012). "Thalassarche carteri". IUBN-rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. Besoek op 16 Julie 2012.
{{cite web}}
: Ongeldige|ref=harv
(hulp)