Ingatestone
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Ingatestone is 'n klein dorp met sowat 4 500 inwoners, in die suidweste van die Engelse graafskap Essex. Die dorp is sowat 32 km (20 myl) noordoos van Londen af en maak tans deel uit van die Metropolitan Green Belt.
Ingatestone | |
---|---|
Lugfoto van die dorp | |
Koördinate: 51°40′12″N 0°22′48″O / 51.67000°N 0.38000°O | |
Land | Verenigde Koninkryk |
Bevolking | |
• Totaal | 4 500 |