Ingwe Plaaslike Munisipaliteit
vroeër plaaslik munisipaliteit in KwaZulu-Natal, Suid Afrika
| |||
Provinsie | KwaZulu-Natal | ||
Distriksmunisipaliteit | Harry Gwala | ||
Tipe | Plaaslike Munisipaliteit | ||
Munisipale kode | KZN431 | ||
Hoofstad | Creighton | ||
Grootste tale | Zoeloe, Engels | ||
Area | 1 975 km² | ||
Bevolking | 100 548 (2011) |
Die Ingwe Plaaslike Munisipaliteit is 'n voormalige plaaslike munisipaliteit in die Harry Gwala-distriksmunisipaliteit in KwaZulu-Natal, Suid-Afrika. Dit het in Augustus 2016 met Kwa Sani Plaaslike Munisipaliteit saamgesmelt om die nuwe Dr Nkosazana Dlamini-Zuma Plaaslike Munisipaliteit te vorm.