Instelling
Hierdie artikel bevat geen skakels na ander artikels nie. |
'n Instelling kan na een van die volgende verwys:
- Die handeling om iets in te stel of te verstel.
- Iemand se houding of oriëntering teenoor iets anders.
- Iets wat deur 'n openbare gesag ingestel is. Voorbeelde hiervan is organisasies soos opvoedkundige, kerklike en finansiële instellings.