Isolasie
Isolasie kan na die volgende verwys:
Termiese
wysig- Termiese isolasie, soos pype met 'n warm of koue produk word geïsoleer sodat die warm produk nie afkoel nie of mense brand nie of dat die koue produk nie warm word nie
- Gebou isolasie, termiese isolasie wat by geboue gevoeg word vir gemak en energiedoeltreffendheid
Elektriese
wysig- Elektriese isolasie, soos wanneer drade geïsoleer word sodat dit nie aan ander drade raak en 'n kortsluiting veroorsaak nie
- Miëlienasie, elektriese isolasie van senuweeselle
Sosiale
wysig- Sosiale isolasie, die byna of algehele gebrek aan sosiale kontak deur 'n individu
- Isolasie (verpleging), verskeie maatreëls getref om te voorkom dat aansteeklike siektes versprei word
Ander
wysig- Klankdigting, ook bekend as akoestiese isolasie, enige manier om die intensiteit van klank te verminder
Verskil tussen isoleer en afsonder
wysigOm die verskil te verduidelik tussen isolasie en afsondering, kom ons kyk na elektriese toerusting:
- Soos gesê word elektriese drade geïsoleer om te voorkom dat dit nie aanmekaar raak nie.
- Wanneer 'n elektriese aparaat afgesonder word, word daar voorkom dat enige elektriese krag na die toerusting gaan om dit veilig te maak.
'n Mens kan dit ook sien dat wanneer iets geïsoleer word, word dit geskei deur 'n beskermingsmateriaal en wanneer iets afgesonder word, word dit geskei deur lug.