Iwantsjoeg (Russies: Иванчуг) is 'n dorpie in Astrachan-oblast, Rusland. Dit is die setel van die gelyknamige Iwantsjoeg Plaaslike Munisipaliteit wat nog een kleiner nedersetting, Chmeljofka, insluit. Soos baie ander nedersettings in Kamiziak-rajon, is dit op 'n eiland in die Wolga-rivierdelta geleë.

Iwantsjoeg

Иванчуг
Dorpie
'n Koei gaan oor die brug oor die klein Boeroentaistroom naby Iwantsjoeg
'n Koei gaan oor die brug oor die klein Boeroentaistroom naby Iwantsjoeg
Die ligging van Astrachan-oblast in Rusland
Die ligging van Astrachan-oblast in Rusland
Iwantsjoeg is in Astrachan-oblast
Iwantsjoeg
Iwantsjoeg
Die ligging van Iwantsjoeg in Astrachan-oblast
Koördinate: 46°04′24″N 47°58′55″O / 46.07333°N 47.98194°O / 46.07333; 47.98194
LandVlag van Rusland Rusland
DeelgebiedAstrachan-oblast
RajonKamiziak
Bevolking
 • Totaal1 423
TydsoneUTC+04:00 (AST, Astrachanse tyd)
Poskode
416302

Demografie

wysig

Volgens Sensus 2010 het Iwantsjoeg 1 425 inwoners gehad. Etniese Russe vorm die meerderheid van die dorpie se bevolking.[1]

Etniese groepe Sensus 2010 Persentasie
Russe 948 66,5%
Kasakke 405 28,4%
Tsjetsjniërs 28 2%
Lesgiërs 6 0,4%
Ingoesjetiërs 5 0,4%
Tartare 3 0,2%
Onbekend 7 1,1%
Totaal 1 425 100%

Verwysings

wysig
  1. Bespyatov, Tim. "Astrakhan Oblast. Ethnic composition (noisy data from census microdata base), all places: 2010 census". Population statistics of Eastern Europe & former USSR (in Russies). Besoek op 30 Julie 2023.