Jack O'Connell (akteur)

Britse akteur

Jack O'Connell (gebore 1 Augustus 1990) is 'n Engelse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Eden Lake (2008), Starred Up (2013), '71 (2014), en Unbroken (2014).

Jack O'Connell
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboorte 1 Augustus 1990 (1990-08-01) (31 jaar oud)
Nasionaliteit Engels
Beroep(e) Akteur
Internet-rolprentdatabasis-profiel

FilmografieWysig

RolprenteWysig

  • 2008: Eden Lake
  • 2011: Weekender
  • 2011: The Somnambulists
  • 2012: Private Peaceful
  • 2012: Tower Block
  • 2012: The Liability
  • 2013: Starred Up
  • 2014: '71
  • 2014: Unbroken
  • 2016: Money Monster
  • 2017: Tulip Fever
  • 2017: The Man with the Iron Heart
  • 2018: Trial by Fire
  • 2018: The Cradle
  • 2019: Against All Enemies
  • 2019: Jungleland

TelevisierolprenteWysig

  • 2010: Dive

Video'sWysig

  • 2014: Tower Block: Behind the Scenes

Eksterne skakelsWysig