Jade Ewen (gebore 24 Januarie 1988) is 'n Engelse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent End of a Gun (2016) en in die televisiereekse The Ghost Hunter (2000), Out There (2003), en Myths (2009).

Jade Ewen
Jadewen2009.jpg
Gebore
Jade Louise Ewen

24 Januarie 1988 (1988-01-24) (32 jaar oud)
NasionaliteitEngels
BeroepAktrise
Jare aktief2002–nou

FilmografieWysig

RolprenteWysig

  • 2016: End of a Gun

TelevisiereekseWysig

  • 2000: The Ghost Hunter
  • 2003: Out There
  • 2009: Myths
  • 2009: Eurovision: Your Country Needs You

TelevisierolprenteWysig

  • 2010: The BRITs Encore
  • 2010: Sugababes: Camden Crawl Live
  • 2016: Disney's Broadway Hits at Royal Albert Hall

Video'sWysig

  • 2010: Sugababes: Wear My Kiss
  • 2011: Sugababes: Freedom

Eksterne skakelsWysig