Jakaranda (dubbelsinnig)
Jakaranda en variasies in spelling kan na die volgende verwys:
- Die spesie Jacaranda mimosifolia, algemeen bekend as die Jakarandaboom.
- Die plant genus Jacaranda.
- Pienkjakaranda
- Pretoria, Gauteng, Suid-Afrika, word in die volksmond "Jakarandastad" genoem.
- 'n Pretoriase radiostasie met die naam Jacaranda FM.
- Die Griekse vragskip Jacaranda.