Jakkals
Jakkals kan na een van die volgende verwys:
- 'n Listige, skelm persoon. B.v.: Hy is 'n regte, geveinsde jakkals.
- Jakkalse, hondagtige roofdiere in die familie Canidae, met lang bene, dik stert en 'n spits snuit, berug weens die skade wat dit onder kleinvee kan aanrig.
- Draaijakkals (ook 'n silwerjakkals genoem)
- Rooijakkals
- Witkwasjakkals
- Maanhaarjakkals
- Bakoorjakkals
Sien ook
wysig- Jakkalsvoëls, 'n genus van voëls in die familie van ouwêreldse aasvoëls.