James Stephenson

James Stephenson (14 April 1889 – 29 Julie 1941) was 'n Engelse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente The Private Lives of Elizabeth and Essex (1939), Calling Philo Vance (1940), The Letter (1940), en Shining Victory (1941).

James Stephenson
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam James Albert Stephenson
Geboorte (1889-04-14)14 April 1889
Sterfte 29 Julie 1941 (op 52)
Nasionaliteit Engels
Beroep(e) Akteur
Aktiewe jare 1937–1941
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Filmografie

wysig

Rolprente

wysig
  • 1937: The Man Who Made Diamonds
  • 1937: The Perfect Crime
  • 1937: You Live and Learn
  • 1938: It's in the Blood
  • 1938: Mr. Satan
  • 1938: Nancy Drew: Detective
  • 1939: The Private Lives of Elizabeth and Essex
  • 1939: The Adventures of Jane Arden
  • 1939: King of the Underworld
  • 1939: On Trial
  • 1939: Secret Service of the Air
  • 1939: Wanted by Scotland Yard
  • 1939: Devil's Island
  • 1940: Calling Philo Vance
  • 1940: The Letter
  • 1940: Murder in the Air
  • 1940: South of Suez
  • 1940: Wolf of New York
  • 1941: Shining Victory
  • 1941: Flight from Destiny
  • 1941: International Squadron

Eksterne skakels

wysig