Jan Hofmeyr, Johannesburg
Jan Hofmeyr is 'n voorstad van Johannesburg, Suid-Afrika wat na Jan Hofmeyr (1894–1948), minister van finansies tydens die Tweede Wêreldoorlog en van binnelandse sake in die tyd toe die voorstad in 1935 aangelê is, genoem is. Die voorstad is aangelê om te voorsien in die vraag na beskostigbare behuising na aan die middestad.[2]
Jan Hofmeyr | |
---|---|
Koördinate: 26°11′38″S 28°0′43″O / 26.19389°S 28.01194°O | |
Land | Suid-Afrika |
Provinsie | Gauteng |
Munisipaliteit | Stad Johannesburg |
Oppervlak | |
• Totaal | 0,97 km2 (0,37 vk. myl) |
Bevolking (2011)[1] | |
• Totaal | 2 645 |
• Digtheid | 2 727/km2 (7 060/vk. myl) |
Rasverdeling (2011) | |
• Wit mense | 28.4% |
• Indiërs/Asiërs | 3.6% |
• Bruin mense | 33.0% |
• Swart mense | 33.6% |
• Ander | 1.3% |
Taal (2011) | |
• Afrikaans | 49.5% |
• Engels | 26.8% |
• Tswana | 5.7% |
• Sotho | 3.8% |
• Ander | 14.3% |
Poskode (strate) | 2092 |
Verwysings
wysig
Hierdie artikel omtrent 'n plek in Johannesburg is slegs ’n saadjie. Jy kan Wikipedia help deur dit uit te brei.