Jan Mashiani
Suid-Afrikaanse atleet
Jan Mashiani was 'n Tswana[1] baan- en veldatleet van Suid-Afrika wat aan die 1904 Olimpiese Somerspele aan die marathon deelgeneem het. Hy het dertiende van die vyftien geëindig, maar opgeskuif na twaalfde nadat Frederick Lorz gediskwalifiseer is.[2]
Saam met Len Taunyane was Mashiani een van die eerste twee swart Afrikane wat aan die moderne Olimpiese Spele deelgeneem het.[3]
Verwysings
wysig- ↑ "How the 1904 Marathon Became One of the Weirdest Olympic Events of All Time". Smithsonian Magazine. Besoek op 30 Junie 2024.
- ↑ "Jan Mashiani". Olympedia. Besoek op 17 Januarie 2021.
- ↑ "Len Taunyane". Olympedia. Besoek op 17 Januarie 2021.