Jane Hylton
Britse aktrise
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Jane Hylton (16 Julie 1927 – 28 Februarie 1979) was 'n Engelse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente My Brother's Keeper (1948), Passport to Pimlico (1949), Deadly Record (1959), en The Wild Geese (1978).
Jane Hylton | |
Geboorte | 16 Julie 1927 |
---|---|
Sterfte | 28 Februarie 1979 (op 51) |
Nasionaliteit | Engels |
Kinders | Rosalind Lloyd |
Beroep(e) | Aktrise |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Filmografie
wysigRolprente
wysig- 1948: My Brother's Keeper
- 1948: Here Come the Huggetts
- 1949: Passport to Pimlico
- 1950: Dance Hall
- 1951: The Quiet Woman
- 1952: It Started in Paradise
- 1954: Burnt Evidence
- 1955: Secret Venture
- 1957: You Pay Your Money
- 1959: Deadly Record
- 1959: Devil's Bait
- 1959: The Manster
- 1959: Rebound
- 1960: Night Train for Inverness
- 1978: The Wild Geese
Televisiereekse
wysig- 1956: The Adventures of Sir Lancelot
- 1959: Kraft Mystery Theater
- 1973: Some Mothers Do 'Ave 'Em
Televisierolprente
wysig- 1950: Man of Two Minds
- 1952: Temple Folly