Japannese Keiserlike Vloot
Die Japannese Keiserlike Vloot (大日本帝國海軍, Dai-Nippon Teikoku Kaigun, Japannese Keiserryk tussen 1869 en 1945.
, of 日本海軍, Nippon Kaigun, "Vloot van die Groter Japannese Keiserryk") was die vloot van dieJapannese Keiserlike Vloot | |
---|---|
Gestig | 26 Maart 1868 |
Ontbind | 1945 |
Land | Japan |
Weermagdeel | Vloot |
Organisasie | Keiserlike algemene hoofkwartier, Ministerie van die vloot, Algemene vlootpersoneel |
Onderdeel van | Japannese Keiserlike Leër |
Logo | |
Spesialisasie | Gekombineerde vloot, Vlootlugmagdiens, Vlootlandtroepe |
Veldslae | Inval van Taiwan Eerste Chinees-Japannese Oorlog Russies-Japannese Oorlog Eerste Wêreldoorlog Tweede Chinees-Japannese Oorlog Tweede Wêreldoorlog |
In 1905 behaal die vloot 'n groot oorwinning oor die Russiese Keiserlike Vloot in die Slag van Tsushima.
Op die vooraand van die Tweede Wêreldoorlog was die Japannese Vloot die derde grootste seemoondheid ter wêreld, en die grootste en mees moderne in die gebied van die Stille Oseaan. Tydens dié oorlog tree hulle egter in konflik met die twee grootste seemoondhede van die tyd, die Amerikaanse Vloot en die Britse Vloot. Na enkele groot welslae aan die begin van die oorlog, word die Japannese Vloot byna volledig uitgewis tydens die Pasifiese Oorlog.
Vloot
wysigMagsverhouding aan die begin van 1942 in die Stille Oseaan | ||
Tipe | Japannese Keiserlike Vloot | Amerikaanse Vloot |
---|---|---|
Slagskepe | 11 | 3 |
Vliegdekskepe | 11 | 4 |
Kruisers | 40 | 20 |
Torpedojaers | 125 | 80 |
Duikbote | 75 | ? |