Jarama-renbaan

Die Jarama-renbaan (amptelik Circuito del Jarama) is 'n motorsportrenbaan wat by Madrid, Spanje geleë is.

Jarama-renbaan
Jarama-renbaan
Ligging by Madrid, Spanje
Tydsone UTC+01:00
Groot byeenkomste Formule Een Spaanse Grand Prix
Spaanse motorfiets Grand Prix
Superbike World Championship
FIA European Truck Racing Championship
World Touring Car Championship
Lengte 3.850 km (2.392 mi)
Draaie 11
Rondterekord 1:16.44 (Gilles Villeneuve, Ferrari 312T4, 1979)

Eksterne skakelsWysig