Jean-Paul Agon
Jean-Paul Agon (gebore 6 Julie, 1956 in Boulogne-Billancourt) is 'n Franse ondernemer.
Jean-Paul Agon | |
---|---|
Jean-Paul Agon | |
Gebore | 06 Julie 1956 |
Beroep | Ondernemer |
Bekend vir | L’Oréal, HEC Paris |
Titel | HUB |
Hy is die president en voormalige uitvoerende hoof van die internasionale skoonheidsmiddelsmaatskappy L’Oréal.[1] Weens die maatskappy se ouderdomsperk van 65, is hy op 1 Mei 2021 as HUB vervang deur Nicolas Hieronimus, terwyl hy voorsitter van die direksie gebly het.[2] Hy het in 1978 aan HEC Paris gegradueer. Op 7 April 2022 is hy aangestel as president van die skool se raad van direkteure, in die plek van Jean-Paul Vermès.[3]
Verwysings
wysigEksterne skakels
wysig- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Jean-Paul Agon.