Jeff Eagle
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Jeffrey "Jeff" Eagle (gebore 26 April 1947 in Brooklyn, New York) is 'n Amerikaanse akteur en voormalige pornoster.[1][2][3] Hy is bekend vir sy rol as Harry Weiner in die sexploration rolprent Slammer Girls (1987).[4]
Jeff Eagle | |
Geboorte | 26 April 1947 |
---|---|
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Akteur en ex-pornoakteur |
Hy word ook herken onder die byname Jeffrey Hurst,[2] Jeff Allin, George Hawks, Jeff Hurst en so aan.
Filmografie
wysigRolprente
wysig- 1978: Ganja Express
- 1979: A Force of One
- 1984: Hollywood Hot Tubs
- 1987: Slammer Girls
- 2018: When I Sing
Televisiereekse
wysig- 1979: Charlie's Angels
- 1980: Fantasy Island
- 1982: CHiPs
- 1982: Dynasty
- 1984: Days of Our Lives
- 1985: Scarecrow and Mrs. King
- 1985: Hotel
Verwysings
wysig- ↑ https://www.therialtoreport.com/2013/03/30/podcast-04-jeffrey-hurst-the-reluctant-porn-star/
- ↑ 2,0 2,1 https://www.therialtoreport.com/2016/12/04/jeffrey-hurst/
- ↑ Playboy. November 1976, Vol. 23, Iss. 11, pg. 152, by: Arthur Knight, "Sex In Cinema - 1976"
- ↑ James Robert Parish. Gays and lesbians in mainstream cinema: plots, critiques, casts and credits for 272 theatrical and made-for-television Hollywood releases - b. 349 - McFarland & Co., 1993 - ISBN-13: 978-0899507910