Jeroen Dijsselbloem
Jeroen Dijsselbloem (gebore op 29 Maart 1966 in Eindhoven) is 'n Nederlandse politikus van die PvdA-party.
Jeroen Dijsselbloem | |
Burgemeester van Eindhoven
| |
Ampsbekleër | |
Termynaanvang 13 September 2022 | |
Voorafgegaan deur | John Jorritsma |
---|---|
Voorsitter van die Eurogroep
| |
Ampstermyn 11 Februarie 2013 – 12 Januarie 2018 | |
Voorafgegaan deur | Jean-Claude Juncker |
Opgevolg deur | Mário Centeno |
Minister van Finansies
| |
Ampstermyn 5 November 2012 – 26 Oktober 2017 | |
Eerste minister | Mark Rutte |
Voorafgegaan deur | Jan Kees de Jager |
Opgevolg deur | Wopke Hoekstra |
Parlementêre leier van die PvdA in die Tweede Kamer
| |
Ampstermyn 20 Februarie 2012 – 20 Maart 2012 | |
Voorafgegaan deur | Job Cohen |
Opgevolg deur | Diederik Samsom |
Lid van die Tweede Kamer van die Stategeneraal
| |
Ampstermyn 23 Maart 2017 – 25 Oktober 2017 | |
Ampstermyn 20 November 2002 – 5 November 2012 | |
Ampstermyn 28 Maart 2000 – 23 Mei 2002 | |
Lid van die munisipale raad van Wageningen
| |
Ampstermyn 12 April 1994 – 1997 | |
Persoonlike besonderhede
| |
Gebore | Jeroen René Victor Anton Dijsselbloem 29 Maart 1966 Eindhoven, Nederland |
Politieke party | Party van die Arbeid (PvdA) |
Kind(ers) | 2 |
Alma mater | Wageningse Universiteit |
Religie | Katoliek |
Dijsselbloem het landbou-ekonomie aan die Wageningse Universiteit studeer.
Hy was 'n lid van die Tweede Kamer van die Stategeneraal en minister van Finansies in die Rutte II-kabinet (2012-2017) gewees. Van 2013 tot 2018 was hy ook die voorsitter van die Eurogroep gewees. Daarna was hy van 2019 tot 2022 die voorsitter van die Nederlandse Navorsingsraad vir Veiligheid (OVV) gewees.
Sedert September 2022 is hy die burgemeester van die stad Eindhoven.
Bronne
wysig- Ir. J.R.V.A. (Jeroen) Dijsselbloem, Parlement.com
- Jeroen Dijsselbloem, Rijksoverheid
Eksterne skakels
wysig- Jeroen Dijsselbloem, Eindhoven-munisipaliteit