Jessie J
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Jessica Ellen Cornish (gebore 27 Maart 1988 in Chadwell Heath, Londen), bekend as Jessie J, is 'n Engelse sangeres en liedjieskryfster. Sy het roem verwerf toe sy in laat 2010 haar trefferliedjie "Do It Like a Dude" met 'n gepaardgaande musiekvideo vrygestel het. Die liedjie het nommer 2 op die "UK Singles Chart"[1] en nommer 11 op die "Irish Singles Chart"[2] bereik.
Jessie J | |
---|---|
Agtergrondinligting | |
Geboortenaam | Jessica Ellen Cornish |
Gebore | 27 Maart 1988 Redbridge, Londen, Engeland |
Genres | Pop, R&B, Soul |
Beroep(e) | Sangeres-liedjieskryfster |
Jare aktief | 2006 — hede |
Etikette | Gut, Lava, Universal Republic, Island |
Webwerf | jessiejofficial.com |
Diskografie
wysigAlbums
wysig- 2011 - "Who You Are"
- 2013 - "Alive"
- 2014 - "Sweet Talker"
Verwysings
wysig- ↑ Chart Archive (Official UK Single Chart) - besoek 8 September 2014
- ↑ "Chart-Track (Ierland) - besoek 8 September 2014". Geargiveer vanaf die oorspronklike op 12 Oktober 2016. Besoek op 8 September 2014.