Jesuïete-gimnasium Vilnius
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Die Jesuïete-gimnasium Vilnius (Litaus: Vilniaus jėzuitų gimnazija) is 'n sekondêre skool vir seuns en meisies in die Litause hoofstad Vilnius wat deur Jesuïete bedryf word en dié Rooms-Katolieke orde se tradisie van onderwys navolg. Die skool is in die oustad van Vilnius geleë.
Jesuïete-gimnasium Vilnius | |
Jesuïete-gimnasium in die oustad van Vilnius
| |
Gestig | 1570 |
---|---|
Tipe | Gimnasium |
Hoof | Arthur Sederevičius SJ |
Personeel | 60 |
Leerlinge | 632 |
Stad | Vilnius |
Land | Litaue |
Webblad | www.vjg.lt |
Geskiedenis
wysigDie Jesuïete-gimnasium is oorspronklik reeds in 1570 as Collegium Vilnense Societati Jesu deur die Jesuïete-orde gestig.
Eksterne skakels
wysig- Jesuïete-gimnasium Vilnius (in Litaus)