Joan Greenwood
Joan Greenwood (4 Maart 1921 – 27 Februarie 1987) was 'n Engelse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente Kind Hearts and Coronets (1949), The Importance of Being Earnest (1952), Tom Jones (1963), en The Hound of the Baskervilles (1978).
Joan Greenwood | |
Geboorte | 4 Maart 1921 |
---|---|
Sterfte | 27 Februarie 1987 (op 65) |
Nasionaliteit | Engels |
Kinders | 1 |
Beroep(e) | Aktrise |
Aktiewe jare | 1938–1987 |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Filmografie
wysigRolprente
wysig- 1943: The Gentle Sex
- 1945: Frenzy
- 1946: They Knew Mr. Knight
- 1946: A Girl in a Million
- 1947: The Smugglers
- 1947: The October Man
- 1947: Bad Sister
- 1948: Saraband
- 1949: Kind Hearts and Coronets
- 1949: The Bad Lord Byron
- 1949: Whisky Galore
- 1951: Flesh and Blood
- 1951: Mr. Peek-a-Boo
- 1951: Young Wives' Tale
- 1951: The Man in the White Suit
- 1952: The Importance of Being Earnest
- 1954: The Detective
- 1954: Lovers, Happy Lovers!
- 1955: Moonfleet
- 1958: Stage Struck
- 1961: Mysterious Island
- 1962: The Amorous Mr. Prawn
- 1963: Tom Jones
- 1971: Girl Stroke Boy
- 1977: The Uncanny
- 1978: The Hound of the Baskervilles
- 1978: The Water Babies
- 1987: Little Dorrit
Televisiereekse
wysig- 1980: Wainwright's Law
- 1985: Girls on Top
Televisierolprente
wysig- 1949: The Importance of Being Earnest
- 1952: A Doll's House
- 1956: Man and Superman
- 1963: Steam, Sanctity and Song
- 1985: Past Caring