Joanna Barnes
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Joanna Barnes (15 November 1934-29 April 2022) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente Auntie Mame (1958), Spartacus (1960), The Parent Trap (1961), en The Parent Trap (1998).
Joanna Barnes | |
Geboorte | 15 November 1934 Boston, Massachusetts, Verenigde State |
---|---|
Sterfte | 29 April 2022 (op 87) Sea Ranch, Kalifornië, Verenigde State |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Aktrise |
Aktiewe jare | 1956-2002 |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Filmografie
wysigRolprente
wysig- 1958: Auntie Mame
- 1959: Tarzan, the Ape Man
- 1960: Spartacus
- 1961: The Parent Trap
- 1964: Goodbye Charlie
- 1967: Too Many Thieves
- 1967: Don't Make Waves
- 1975: I Wonder Who's Killing Her Now?
- 1998: The Parent Trap
Televisiereekse
wysig- 1959: 21 Beacon Street
- 1960: The Tab Hunter Show
- 1961: The Bob Cummings Show
- 1961: The Investigators
- 1962: The Jack Barry Show
- 1963: Copycat
- 1965: The Trials of O'Brien
- 1967: Dateline: Hollywood
- 1968: What's My Line?
- 1976: Stumpers!
Televisierolprente
wysig- 1959: Beach Patrol
- 1961: Rio
- 1971: Eddie
- 1980: Farewell to the Planet of the Apes
- 1986: Mackendrick: The Man Who Walked Away
- 1998: Classified X
Video's
wysig- 2002: The Parent Trap: Caught in the Act