Joe Keery
Amerikaanse akteur
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Joe Keery (gebore 24 April 1992) is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Molly's Game (2017), Slice (2018), en After Everything (2018), en in die televisiereeks Stranger Things (2016).
Joe Keery | |
Geboortenaam | Joseph David Keery |
---|---|
Geboorte | 24 April 1992 |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Akteur |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Filmografie
wysigRolprente
wysig- 2015: Henry Gamble's Birthday Party
- 2017: Molly's Game
- 2018: Slice
- 2018: After Everything
- Beef
Televisiereekse
wysig- 2016: Stranger Things
Video's
wysig- 2016: The Truth About Steve & Jean-Ralphio