Joe Melia
Britse akteur
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Joe Melia (23 Januarie 1935 – 20 Oktober 2012) was 'n Engelse akteur en skrywer. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Modesty Blaise (1966) en The Wildcats of St. Trinian's (1980), en in die televisiereekse Red Letter Day (1976) en The Hitchhiker's Guide to the Galaxy (1981).
Joe Melia | |
Geboorte | 23 Januarie 1935 |
---|---|
Sterfte | 20 Oktober 2012 (op 77) |
Nasionaliteit | Engels |
Beroep(e) | Akteur en skrywer |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Filmografie
wysigRolprente
wysig- 1966: Modesty Blaise
- 1977: Leonardo's Last Supper
- 1980: The Wildcats of St. Trinian's
- 1981: Punch & Judy: Tragical Comedy or Comical Tragedy
- 1983: Privates on Parade
- 1984: Pop Pirates
- 1985: Chagall
Televisiereekse
wysig- 1964: Impromptu
- 1965: Not Only... But Also
- 1965: Call It What You Like
- 1965: A Slight Case of...
- 1966: Foreign Affairs
- 1972: Full House
- 1976: Red Letter Day
- 1978: Word for Word
- 1981: The Hitchhiker's Guide to the Galaxy
- 1995: Ghostbusters of East Finchley
Televisierolprente
wysig- 1966: Topo Gigio Comes to Town
- 1970: Honour and Offer
- 1980: Donkeys' Years