Joe Stewardson
Joe Stewardson (1927–1997) was 'n Suid-Afrikaanse akteur, skrywer en regisseur. Hy was die pa van die akteurs Deon Stewardson en Mathew Stewardson.
Joe Stewardson | |
Geboorte | 1965 |
---|---|
Sterfte | 1997 Johannesburg |
Nasionaliteit | Suid-Afrika |
Beroep(e) | Akteur, regisseur, skrywer |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Filmografie
wysigAs akteur:
- Act of Piracy, 1990 as Agent Johnson
- Brutal Glory (video), 1990 as Harry Selby
- Laser Mission, 1989 as Prof. Rice (nie gekrediteer nie)
- Enemy Unseen, 1989 as Stevens
- Circles in a Forest, 1989 as Joram Barnard
- Merchants of War, 1989 as Witherspoon
- Jewel of the Gods, 1989
- White Ghost, 1988 as Gen. Stafford
- Kick or Die, 1987 as John Campo
- Scavengers, 1987 as vlugkontroleurder
- Torn Allegiance, 1986 as die Britse Kolonel Grey
- You're in the Movies, 1986 as verteller (stem)
- Broer Matie, 1984 as Matie Olivier, die boer wat skielik sterf.
- City of Blood, 1983 as Joe Hendersen
- City Lovers, 1982 as Dr. Franz Von Leinsdorff
- The Super-Jocks, 1980
- Follow That Rainbow, 1979 as Johnny Madison
- Flatfoot in Africa, 1978 as Klein Smollet
- Les diamants du président (TV mini-reeks), 1977
- My Way II, 1977
- Target of an Assassin, 1977 as Dr. Ben Schaeffer
- Funny People, 1976 as verteller
- La diosa virgen, 1974 as Flint (stem) (nie gekrediteer nie)
- Pens en Pootjies, 1974 as Michael Jameson
- Vreemde Wêreld, 1974
- Sperrgebiet: Diamantgebied No. 1, 1972 as Johnny Damon
- My Way, 1972 as Will Maddox
- Scotty & Co., 1970 as Scotty Smith
- Katrina, 1969 as Vader Alex Trewellyn
- Wild Season, 1967, as 1st kameraad Tom Sheppard
- All the Way to Paris, 1966 as Ed Sloane
- King Hendrik, 1965
As skrywer:
- Pens en Pootjies, 1974
- Scotty & Co. 1970
- Stadig oor die Klippe, 1969
As regisseur:
- Lelik Is My Offer, 1975
- Pens en Pootjies, 1974
As homself:
- Funny People II, 1983 as homself (aanbieder en verteller)