Joelia Lipnitskaja

Joelia Lipnitskaja (Russies: Ю́лия Липни́цкая; geb. 5 Junie 1998 in Jekaterinburg) is 'n Russiese sierskaatser. Sy het 'n goue medalje in die figuurskaats-spankompetisie by die Olimpiese Winterspele van 2014 in Sotsji, Rusland gewen.[1][2][3] Sy is ook die Europese kampioen van 2014[4] en in 2012 was sy die Junior Wêreldkampioen.[5]

Joelia Lipnitskaja
Gebore5 Junie 1998
NasionaliteitVlag van Rusland Rusland
BeroepSierskaatser

Verwysings

wysig
  1. "15yo prodigy Yulia Lipnitskaya is Russia's youngest Winter Olympic champion" (in Engels). Russia Today. 9 Februarie 2014. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 17 Februarie 2020. Besoek op 12 Februarie 2014.
  2. "Russia's Julia Lipnitskaia is an Olympic gold medalist, and she's 15 years old" (in Engels). USA Today. 10 Februarie 2014. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 17 Februarie 2020. Besoek op 12 Februarie 2014.
  3. "Yulia (15) jongste nóg wat goud wen". Die Burger. 11 Februarie 2014. Besoek op 12 Februarie 2014.
  4. "Yulia Lipnitskaya, 15, wins European Championships" (in Engels). NBC OlympicTalk. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 6 Mei 2015. Besoek op 13 Februarie 2014.
  5. "Julia LIPNITSKAIA - Biography" (in Engels). ISU. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 8 Februarie 2020.

Eksterne skakels

wysig