Joesta-rajon
Joesta-rajon (Russies: Юстинский район, Kalmikies: Үстин район) is 'n administratiewe rajon van Kalmikië, Rusland. Dit lê op die regteroewer van die Wolgarivier in die oostelike deel van die republiek en grens aan Astrachan-oblast, 'n ander federale deelgebied van Rusland. Die rajon se setel is die dorp Tsagan Aman.
Joesta-rajon Юстинский район | ||||
Die ligging van Joesta-rajon in Kalmikië | ||||
Politieke status | ||||
Land | Rusland | |||
Federale distrik | Suidelike | |||
Deelgebied | Kalmikië | |||
Tipe | Rajon | |||
Stigting | 1938 | |||
Regering | ||||
Setel | Tsagan Aman | |||
Hoof | Gennadi Otsjirof | |||
Bevolking | ||||
Sensus | 2021 | |||
Totaal | 9 346 | |||
Volgorde | 11de | |||
Digtheid | 1,17/km² | |||
Statistiek | ||||
Oppervlakte | 7 996 km² | |||
Volgorde | 3de | |||
Tydsone | UTC+03:00 (MSK, Moskouse tyd) | |||
Registrasienommer | 08 | |||
Wapen en vlag | ||||
|
Demografie
wysigVolgens Sensus 2010 het Joesta-rajon 10 585 inwoners gehad. Etniese Kalmikiërs vorm die meerderheid van die rajon se bevolking.[1]
Verwysings
wysig- ↑ Bespyatov, Tim. "Astrakhan Oblast. Ethnic composition (noisy data from census microdata base), all places: 2010 census". Population statistics of Eastern Europe & former USSR (in Russies). Besoek op 21 Julie 2023.