Johan Malherbe
Johan Malherbe was 'n Afrikaanse akteur. Hy is veral bekend vir sy rol as Hannes Sierberhagen in die TV-drama Agter Elke Man.
Johan Malherbe | |
Nasionaliteit | Suid-Afrika |
---|---|
Beroep(e) | Akteur |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Filmografie
wysig- Ring of the Nibelungs (TV-fliek), 2004 as 'n priester (nie gekrediteer nie)
- Boy Called Twist, 2004 as Brakwater
- Kap der guten Hoffnung (Duitse TV-fliek), 1997
- The Adventures of Sinbad (TV-reeks), 1997 as Nurudin
- Mandela and de Klerk (TV-fliek), 1997 as Minister van Binnelandse Sake
- Game for Vultures, 1979 as McKay - Rhodesiese patrollie
- Diamant en die Dief, 1978 as 'Wasserman' (Jacques)
- Dr. Marius Hugo, 1978 as André Rossouw
- Insident op Paradysstrand, 1973
- Suchen Sie Dr. Suk! (Duitse TV-reeks) as polisieoffisier, 1972
- Kavaliers, 1966 as Daan Grobbelaar
- Doodkry is Min, 1961
- Rip van Wyk, 1960 as Theunis Barnard
- Piet se Tante, 1959 as Frans Botha
- Nooi van my Hart, 1959 as Ferdie