John Belushi
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
John Belushi (24 Januarie 1949 – 5 Maart 1982) was 'n Amerikaanse akteur en skrywer. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Animal House (1978), 1941 (1979), en The Blues Brothers (1980), en in die televisiereeks Saturday Night Live (1975).
John Belushi | |
Belushi in 1976
| |
Geboortenaam | John Adam Belushi |
---|---|
Geboorte | 24 Januarie 1949 Chicago, Illinois, Verenigde State |
Sterfte | 05 Maart 1982 (op 33) Los Angeles, Kalifornië, Verenigde State |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Akteur en skrywer |
Aktiewe jare | 1972-82 |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Filmografie
wysigRolprente
wysig- 1978: Animal House
- 1978: Goin' South
- 1979: 1941
- 1979: Old Boyfriends
- 1980: The Blues Brothers
- 1981: Continental Divide
- 1981: Neighbors
Televisiereekse
wysig- 1975: Saturday Night Live
Televisierolprente
wysig- 1976: The Beach Boys: It's OK
- 1978: Things We Did Last Summer
- 1978: Grateful Dead: The Closing of Winterland
- 1998: Masters of the Martial Arts Presented by Wesley Snipes
- 2006: Life of Pryor: The Richard Pryor Story
- 2009: The Tragic Side of Comedy
Video's
wysig- 1973: National Lampoon Television Show: Lemmings Dead in Concert
- 1985: The Best of John Belushi
- 1986: The Best of Dan Aykroyd
- 1987: The Best of Chevy Chase
- 1989: The Best of Gilda Radner
- 1990: When the Applause Died
- 1994: The Best of the Blues Brothers
- 1994: Best of Schiller's Reel
- 1996: Joe Cocker: Have a Little Faith
- 1996: The Making of '1941'
- 1998: The Yearbook: An 'Animal House' Reunion
- 1999: Saturday Night Live Christmas
- 2004: 'Duel': A Conversation with Director Steven Spielberg
- 2005: Saturday Night Live: The Best of Dan Aykroyd
- 2005: Saturday Night Live: The Best of Gilda Radner
- 2005: Transposing the Music
- 2005: Remembering John
- 2006: The American Dream: The Dusty Rhodes Story