John Kibet Koech

Keniaans-gebore langafstandatleet wat internasionaal vir Bahrein deelneem
John Kibet Koech
mens
GeslagmanlikWysig
Land van burgerskapBahreinWysig
Naam in moedertaalجون كيبيت كويشWysig
Gegewe naamJohnWysig
Geboortedatum23 Augustus 1995Wysig
GeboorteplekKeniaWysig
Beroepsteeplechase runnerWysig
SportatletiekWysig
Deelgeneem aan2015 World Championships in Athletics, 2014 IAAF Continental Cup, 2015 Asian Athletics Championships, athletics at the 2016 Summer OlympicsWysig

John Kibet Koech (* 23 Augustus 1995) is 'n Keniaans-gebore langafstandatleet wat internasionaal vir Bahrein deelneem. Hy het aan die Olimpiese Speles van 2016 en 2020 deelgeneem.[1][2] Hy spesialiseer in die 3000 meter hinderniswedloop en was die wenner van dié item by die 2015 Asiese Atletiekkampioenskap.

Verwysings

wysig