John Williams (boogskutter)

boogskutter van die Verenigde State
John Williams
mens
GeslagmanlikWysig
Land van burgerskapVerenigde StateWysig
Land vir sportVerenigde StateWysig
Gegewe naamJohnWysig
Familie naamWilliamsWysig
Geboortedatum12 September 1953Wysig
GeboorteplekErieWysig
BeroepboogskutterWysig
SportBoogskietWysig
Deelgeneem aanarchery at the 1972 Summer Olympics – men's individualWysig

John Chester Williams (* 12 September 1953) is 'n uitgetrede boogskutter van die Verenigde State. Nadat hy die tweede plek by die 1969 Wêreldkampioenskappe verower het, het hy die wêreldtitels in 1971 en 1972, asook die goue medalje by die Olimpiese Somerspele van 1972 in München gewen. Dit was die eerste Olimpiese boogskietmedalje vir die Verenigde State in 52 jaar.[1][2][3][4][5]

Verwysings

wysig
  1. "John Williams". sports-reference.com. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 18 April 2020.
  2. "Ryder, Wallace Lead Archers". Sports. Intelligencer Journal. Lancaster, PA. 27 Mei 1972. p. 14 – via Newspapers.com.
  3. Fisher, Bill (7 Mei 1972). "Area Archers Take Aim On The Olympics Games". Recreation Tabloid. Sunday News. Lancaster, PA. p. 3 – via Newspapers.com.
  4. "Local Archers Busy". The Morning Press. Bloomsburg, PA. 18 April 1972. p. 13 – via Newspapers.com.
  5. "Top Archer on U.S. Olympic Team". The Pittsburgh Press. 13 Augustus 1972. p. D10 – via Newspapers.com.