Johnson Aguiyi-Ironsi
Johnson Aguiyi-Ironsi (3 Maart 1924 - 29 Julie 1966) was 'n Nigeriese soldaat. Hy was die hoof van die staat vanaf 16 Januarie 1966 totdat hy op 29 Julie 1966 omvergewerp en vermoor is.
Johnson Thomas Umunnakwe Aguiyi-Ironsi | |
President van Nigerië
| |
Ampstermyn 16 Januarie 1966 – 19 Julie 1966 | |
Voorafgegaan deur | Nnamdi Azikiwe |
---|---|
Opgevolg deur | Yakubu Gowon |
Leier van die Nigeriese weermag
| |
Ampstermyn 1965 – Januarie 1966 | |
Voorafgegaan deur | Christopher Welby-Everard |
Opgevolg deur | Yakubu Gowon |
Persoonlike besonderhede
| |
Gebore | 3 Maart 1924 Umuahia, Abia, Nigerië |
Sterf | 29 Julie 1966 Lalupon, Nigerië |
Eggenoot/-note | Victoria Aguyi-Ironsi |
Militêre Diens
| |
Lojaliteit | Nigerië |
Diens/Tak | Nigeriese weermag |
Jare in diens | 1942-1966 |
Rang | Generaal-majoor |
Eenheid | 2de Brigade |
Oorloë/Veldslae | Tweede Wêreldoorlog |